on air now
NOW PLAYING
Queenie Grootboom
up next
Up Next
Algoa FM Nights with Kea Zawadi
on air now
NOW PLAYING
Queenie Grootboom
up next
Up Next
Algoa FM Nights with Kea Zawadi
 

SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 1

pulse icon 18 April 2023 14:35 / 

Ons is in ’n doolhof van misdaad in Suid-Afrika en is op die gevreesde gryslys geplaas omdat daar nie genoeg gedoen word om geldwassery te voorkom nie. Ons gaan op die geldspoor probeer bly deur hierdie doolhof, op soek na die waarheid in die sage oor Thabo Bester.
In hierdie eerste episode ondersoek ons die werklike identiteit van hierdie meestermisdadiger, wat met 'n gekspul uit 'n gevangenis met beloofde maksimum sekuriteit ontsnap het.
Wie is Thabo Bester en hoe het hy onder wetsgehoorsames se radar beweeg en hulle uit miljoene bedrieg? (Hierdie episode is saamgestel met inligting verkry uit verskeie openbare nuusbronne, asook argiefklank van eNCA, EWN en SABC.)