EVENTS

23rd Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)

Venue: Oudtshoorn
Event Date: 08 Apr 2017

Algoa FM is 'n trotse hoofborg van die KKNK

Die 23ste KKNK word van Saterdag, 8 tot Saterdag, 15 April op Oudtshoorn aangebied. Beleef die kunste in die Klein Karoo met jou gunstelinge in die teaters en op die verhoë en heerlike eet- en drinkgoed. Maak ’n draai in die Rivierbuurt met sy meer as 450 stalletjies, Liplekker – die grootste deli in die Klein Karoo en vele ander doendinge vir die hele gesin. Die volledige feesprogram is beskikbaar by www.kknk.co.za en kaartjies is beskikbaar by Computicket, Shoprite/Checkers en House & Home.

KKNK2017 #BeleefDit!_Program.pdf

KKNK2017 #BeleefDit!_Map.pdf


MORE EVENTS