AGRI FOCUS INTERVIEWS


13:33 (GMT+2) Thu, 23 Jun 2016
Deon Blume het met die voorsitter van Agri Suid Afrika se Bedryfskamer, Harry Prinsloo gesels oor sy funksies by dié organisasie, asook die algemene toestand van landbou in Suid Afrika.Harry was ook tot onlangs die voorsitter van di
11:53 (GMT+2) Tue, 21 Jun 2016
Sybokhaar Suid Afrika het vanjaar se Nasionale Wolkwekers Kongres in Port Elizabeth bygewoon, en Deon Blume het met Sybokhaar SA se besturende direkteur, Deon Saayman gesels.
12:50 (GMT+2) Mon, 20 Jun 2016
Deon Blume het tydens vanjaar se kongres van die Nasionale Wolkwekers in Port Elizabeth met die vise-voorsitter van die Rooivleisprodusente Organisasie, Dr Pieter Prinsloo gesels oor sy indrukke van vanjaar se kongres, en wat die algemene stand van d
12:40 (GMT+2) Mon, 20 Jun 2016
Deon Blume gesels met Dr. Louis du Pisani, bestuurder van produksie-advies by die NWKV oor dié diens aan produsente.
12:27 (GMT+2) Mon, 20 Jun 2016
Die Nasionale Wolkwekers se jaarkongres is in Junie in Port Elizabeth onder die tema "Transformasie met 'n Kinkel" aangebied, en verskeie sprekers het afgevaardigdes toegespreek.Tydens die Kongres het Deon Blume met die Hoofbestuurder van die Na
12:21 (GMT+2) Mon, 20 Jun 2016
Die Nasionale Wolkwekers het aan die begin van Junie sy jaarkongres in Port Elizabeth aangebied.Vanjaar se tema was "Transformasie met 'n Kinkel"Verskeie sprekers het afgevaardigdes toegespreek, en tydens die Kongres het Deon Blume met die voorsitter
10:27 (GMT+2) Thu, 09 Jun 2016
Tydens die MPO Oos-Kaap Boeredag buite Port Elizabeth op 31 Mei, het suiwelproduksie en veral die reuse uitdagings wat produsente in die gesig staar, onder die vergrootglas gekom.Deon Blume het tydens die geleentheid ook met die
11:20 (GMT+2) Wed, 08 Jun 2016
Tydens die Oos-Kaapse MPO-melkdag wat einde Mei by Slipperfields buite Port Elizabeth gehou is, het meer as 60 boere uit verskeie streke in die provinsie die geleentheid, 'n viering van melk, bygewoon.Deon Blume het tydens die gelee
11:05 (GMT+2) Wed, 08 Jun 2016
Die Melk Produsente Organisasie het verlede week 'n baie suksesvolle Boeredag by Slipperfields buite Port Elizabeth gehou ter viering van Wêreldmelkdag.Die dag se tema was "Belê in jouself" en die bekende motiveringspreker, Dr. Mich
11:14 (GMT+2) Fri, 03 Jun 2016
The Group Managing Director of the National Emergent Red Meat Producer¹s Organisation, Aggrey Mahanjana, speaks about Nerpo's unhappiness with government over alleged lack of support to get more farmers involved in the industry.He s