AGRI FOCUS INTERVIEWS


10:32 (GMT+2) Wed, 27 Jul 2016
Agri Oos-Kaap het sy skok uitgespreek na die moord op 'n boer in 'n plaasaanval in die distrik Steynsburg in die Oos-Kaap.Die polisie sê die 45-jarige Brent Gibbons is Sondagaand 24 Julie 2016 op sy plaas doodgeskiet, en sy 43
08:24 (GMT+2) Mon, 25 Jul 2016
Agri SA Deputy Executive Director, Christo van der Rheede speaks about a fresh appeal to corporate sectors and private individuals to help South African farmers with financial contributions to survive the impact of the drought.He says the scary reali
10:11 (GMT+2) Thu, 21 Jul 2016
Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie, Gerhard Schutte, gesels oor hul nasionale konferensie en kongres wat op 16 en 17 Augustus plaasvind.Hy brei uit oor van die sprekers wat gaan praat tydens die geleentheid en gee oo
10:07 (GMT+2) Thu, 21 Jul 2016
Agri SA's agricultural development policy committee chairperson, Ernest Pringle, says it has come to his attention that, according to statistics kept by WinDeed, some 13% of agricultural land traded in the open market last year, was transferred to bl
12:09 (GMT+2) Tue, 12 Jul 2016
Deon Blume gesels met die Besturende Direkteur van die Sondagsrivier Sitrusmaatskappy, Hannes de Waal oor Brexit.Kenners is dit eens dat Britanje se besluit om die Europese Unie te verlaat, verreikende gevolge vir die wêreld, en ook Suid
12:33 (GMT+2) Mon, 11 Jul 2016
The Sunday's River Citrus Company has completed construction on a new citrus packhouse in Kirkwood, with the capability to pack 2 million cartons of citrus fruit.SRCC was established in 1924 and is currently the largest grower, packer and exporter
14:18 (GMT+2) Wed, 06 Jul 2016
The South African government's new regulations for the importation of livestock will affect the Namibian livestock industry severely, as it would limit livestock exports to that country and reduce producers' income.According to medi
10:20 (GMT+2) Mon, 04 Jul 2016
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies by die Nasionale Wolkwekers bespreek hul veebestuursaksies vir Julie-maand.'n Volledige bestuursplan is op die Nasionale Wolkwekers se webblad beskikbaar. Besoek gerus www.nwga.co.za
09:59 (GMT+2) Fri, 01 Jul 2016
In wat moontlik die hoogste mielie-opbrengs nog in Suid-Afrika kan wees, het mnr. Erich Cloete van die plaas Sanctuary in die Cradock-distrik vanjaar  ’n verstommende 23,92 ton/ha geoes.Landbou.com berig dat dit 1,42 ton/ha meer is a
09:50 (GMT+2) Fri, 01 Jul 2016
Die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels oor naspeurbaarheid in die landbou.Hy sê dit word al hoe belangriker dat boere se eindproduk al die pad terug deur die waardeketting gevolg kan word tot by die punt van oorsprong.