AGRI FOCUS INTERVIEWS


06:44 (GMT+2) Fri, 26 May 2017
Die georganiseerde landbou-organisasie Agri SA en die landboubesigheid, Senwes het 'n Slim Agri-risikobestuur Lessenaar begin.Senwes sal finansieel bydrae tot die lessenaar wat by AgriSA gesetel sal wees.Die landbou-risikobestuur lessenaar sal n
06:39 (GMT+2) Fri, 26 May 2017
Die organiseerders van vanjaar se Nampo Oesdag wat  in Mei buite Bothaville in die Vrystaat plaasgevind het, het hul tevredenheid uitgespreek met die suksesvolle geleentheid.Deon Blume het met die uitvoerende hoof van Graan SA, Jannie de Villier
11:38 (GMT+2) Tue, 09 May 2017
Min reënval het 'n aansienlike negatiewe effek op die sigoreibedryf in die Oos-Kaap gehad, en alles dui daarop dat daar vanjaar nie aan die vraag voorsien sal kan word nie.Deon Blume het aan die begin van Mei met die landboubestuurder by Si
11:35 (GMT+2) Tue, 09 May 2017
Volgens onlangse mediaberigte, het veral die Sondagsrivier Vallei beduidende skade opgedoen, nadat lemoene van bome afgeval het.Die siektetoestand het ook daartoe gelei dat die vrugte se skille oopgebars het.Deon Blume het met die besturende direkete
10:46 (GMT+2) Fri, 05 May 2017
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers bespreek hulveebestuursprogram vir Mei-maand, en wat veeboere te doen staan.'n Volledige vee-bestuursplan en ander wenke is op hulle webblad beskikba
12:39 (GMT+2) Wed, 19 Apr 2017
Alles dui daarop dat Suid Afrika vanjaar 'n rekord graan-oes gaan hê.Die Landbou Sakekamer, Agbiz, sê dit volg nadat die Nasionale Oesskattingskomitee sy voorspelling opwaarts met 3% van die vorige een van     14.3-miloen t
11:26 (GMT+2) Tue, 11 Apr 2017
As alles volgens plan verloop, kan wolboere voor die aanbreek van die nuwe seisoen in Augustus ’n instrument tot hul beskikking hê om hulle risiko in die vorm van ’n termynkontrak op die Johannesburgse Effektebeurs  te verskans
11:13 (GMT+2) Tue, 11 Apr 2017
The Executive Director of Agri SA, Omri van Zyl, speaks about Pres Jacob Zuma’s shocking cabinet reshuffle, during which the Finance Minister and his deputy were fired.He says despite agriculture Minister Senzeni Zokwana not being removed, the
11:10 (GMT+2) Tue, 11 Apr 2017
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers bespreek hul veebestuursaksies oor wat veeboere te doen staan in April.Onthou gerus dat 'n volledige vee-bestuursplan en ander wenke op hul webblad b
10:59 (GMT+2) Tue, 11 Apr 2017
South Africans must prepare to fork out more for beef, or go without.That's the word from Agri Eastern Cape analyst and national vice-chairman of the Red Meat Producers Organisation, Dr Pieter Prinsloo, who says slaughter figures have declined c