AGRI FOCUS INTERVIEWS


09:43 (GMT+2) Fri, 28 Jul 2017
Behalwe 'n interskou tussen Jongooiklubs, het die Nasionale Wolkwekers verlede Vrydag 'n veelsydige en interessante dag in die Phillipstown-distrik in die Noord-Kaap gehou.In die "verbreed jou kennis" verband, het Dr. Frans Jooste
09:32 (GMT+2) Fri, 28 Jul 2017
Meer as 200 sitrus, groente en melkboere in die Gamtoos Riviervallei wat van water uit die Kouga Dam afhanklik is, se watertoewysing is van die begin van Julie-maand af met 60 persent ingekort.Die Gamtoos Besproeiingsraad het verlede Vrydag vergader,
09:24 (GMT+2) Fri, 28 Jul 2017
With the agricultural sector shedding 44 000 jobs nationwide in the first quarter of this year alone, farming communities in the Eastern Cape are under increasing pressure to create sustainable livelihoods for their residents.Amid the pared down farm
09:17 (GMT+2) Fri, 28 Jul 2017
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers bespreek hul veebestuursprogram vir Julie.'n Volledige vee-bestuursplan en ander wenke is op hulle webblad beskikbaar - www.nwga.co.za
09:11 (GMT+2) Fri, 28 Jul 2017
Die Kompetisie Kommissie het in Junie 'n ondersoek van stapel gestuur na beweerde sameswering in rooivleis-verwerkingsaanlegte en voerkrale, en om meer hieroor te hoor, het ons met die vise-voorsitter van die Rooivleis Produsente Organisasie, Dr
09:07 (GMT+2) Fri, 28 Jul 2017
The first ever International Rural Crime Conference is to be held in South Africa as a joint enterprise by Unisa's School  for Criminal Justice and organised agriculture, which includes Agri SA, the Red Meat Producers Organisation and Afasa
15:32 (GMT+2) Wed, 14 Jun 2017
The Eastern Cape department of Rural Development and Land Reform has reaffirmed it's partnership with the National Woolgrower's Association.Speaking at the NWGA's 88th Congress in Port Elizabeth in June, the Director of Service Deliver
15:22 (GMT+2) Wed, 14 Jun 2017
Frans van Wyk, 'n direkteur by AgriFusion, het kongresgangers by Nasionale Wolkwekers se 88ste jaarkongres in Port Elizabeth toegespreek oor hoe die spelreëls in die wolbedryf verander het, en hoe die wolprodusent relevant kan bly.
11:06 (GMT+2) Wed, 14 Jun 2017
Die Nasionale Wolkwekers het aan die begin van Junie sy 88ste jaarkongres in Port Elizabeth gehou, en verskeie sprekers het insiggewende en interresante perspektiewe oor die bedryf, en die landbou in die algemeen, met kongresgangers gedeel.Die hoofbe
14:54 (GMT+2) Tue, 30 May 2017
Die MPO-ekonoom dr. Koos Coetzee sê toestande het sedert verlede jaar verbeter, en daar word verwag dat melkproduksie later vanjaar sal verbeter en met sowat 2% gaan toeneem.Produksie het verlede jaar en in die eerste kwartaal van 2017 afgeneem