AGRI FOCUS INTERVIEWS


10:54 (GMT+2) Thu, 14 Sep 2017
'n Landbou-ekonoom by Graan SA, Dr Dirk Strydom praat oor toestande in die graanbedryf.Hy gesels onder andere oor vanjaar se rekord-oes, wat die effek daarvan op pryse, veral voerpryse en in-en uitvoere gaan wees.
09:21 (GMT+2) Tue, 05 Sep 2017
Onlangse berigte vanuit die Suid-Kaap, dat ongeveer 50 beeste in een kudde vermoedelik aan botulisme, oftewel lamsiekte, dood is nadat hulle aan hoendermis blootgestel is, het die kritieke belang van doeltreffende kuddegesondheidsbestuur beklemtoon.D
17:43 (GMT+2) Mon, 04 Sep 2017
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers bespreek hul veebestuursprogram vir September-maand, en wat wolskaapboere te doen staan.'n Volledige vee-bestuursplan en ander wenke is op hulle webb
17:38 (GMT+2) Mon, 04 Sep 2017
Die voorkoms van kemp - ook bekend as steekhaar - is 'n groot bron van kommer en laat wol-produsente jaarliks baie geld verloor.'n Wolkoper, Landrie Venter, het 'n ontleding oor kempbesmetting in Merinowol gedoen, en waarsku produsente
11:23 (GMT+2) Fri, 25 Aug 2017
The SA Weather Service in Port Elizabeth says there is an indication for above-normal rainfall during early spring (between August and October) for the western parts of the Eastern Cape - specifically the Sarah Baartman District Municipality and the
11:02 (GMT+2) Thu, 24 Aug 2017
The Aldam Stockman school takes place from 18-20 October near Winburg in the Free State.This is the top event on the annual livestock calendar.Deon Blume caught up with the CEO of the Livestock Registration Federation, Dr. Michael Bradfield, who says
12:26 (GMT+2) Tue, 22 Aug 2017
Die Nasionale Wolkwekersvereniging het onlangs die oostelike gebiede van die Oos-Kaap besoek, tydens hul sogenaamde 'roadshows'.Om terugvoer hieroor te gee, en meer te vertel, het Deon Blume met die bestuurder van Produksieadvies en Ontwikk
09:25 (GMT+2) Mon, 21 Aug 2017
Boere behoort nie té bekommerd te raak as opportunistiese politici sê daar gaan op hul grond geplak word nie.Dit is die mening van die DA se skaduminister vir Landbou, Annette Steyn.Deon Blume het tydens Agri Oos-Kaap se jaarkongres met
09:17 (GMT+2) Mon, 21 Aug 2017
Climatologist, Dr. Peter Johnston from the University of Cape Town was one of the speakers at the 2017 Agri Eastern Cape congress.His topic was "What do climatologists foresee will happen with global warming and the impact of global warming on f
10:45 (GMT+2) Wed, 16 Aug 2017
Die Absa ekonoom, Wessel Lemmer sê die landbou bly steeds 'n goeie belegging, ongeag die feit dat die land 'n tegniese resessie nader.Hy het tydens Agri Oos-Kaap se jaarkongres op Port Alfred aan afgevaardigdes gesê boere doen m