AGRI FOCUS INTERVIEWS


11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Die Melk Produsente Organisasie in die Oos-Kaap bied 'n Boeredag aan op die 31ste Mei by Slipperfields aan die N2 tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai.Die voorsitter van die MPO in die Oos-Kaap, Lourens Gildenhuys vertel meer hieroor, en wat produse
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Na etlike maande van aansienlike prysskommelings, wil dit voorkom of die prys van aartappels besig is om te stabiliseer, en ietwat meer van 'n seisoenale tendens volg. Die Hoof-uitvoerende beampte van AartappelsSuid Afrika, Dr André Joo
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Die ergste droogte in dekades het nié, soos verwag is, die prys van rooivleis die hoogte laat inskiet nie en verbruikers kan uitsien na goedkoper skaapvleis oor die korttermyn. Die Rooivleis Produsente Organisasie sê met die produsent
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksieadvies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekersvereniging praat oor hul vee bestuursaksies vir Mei-maand. Die NWKV beskik oor 'n volledige vee-bestuursplan op hul webwerf, www.nwga.co.za.
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Droughts are seasonal occurrences in Southern Africa, and are predicted to become more intense in the region. The years when droughts are likely to occur are not really predictable far in advance. The Convenor of the Livestock Welfare Coordinat
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Die droogte oor groot dele van Suid Afrika het ook sy merk gemaak op die sigorei-bedryf in die Oos-Kaap. Loddie Greyling van Sigorei Suid Afrika op Alexandrië gesels oor wat die impak daarvan was, en hoe die komende oes daar uitsien. Sy ko
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Die Melk Produsente Organisasie se Instituut vir Suiweltegnologie bied steeds gratis vaardigheidontwikkelingsprogramme vir arbeiders op melkplase aan. Die MPO sê onderwerpe wat gedek word, sluit in Melkproduksie en veeteelt, Kunsmatige insem
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Jannie Fourie, die Nasionale Wolkwekers se Produksie Adviseur in die Wes-Kaap praat oor die Chlamydia Abortus bakterie - beter bekend as Ensoötiese Aborsie by skape. Hierdie bakterie lewe binne die selle van diere en kan vir lank geen siekte
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
The Free State played host to a series of public hearings on the Expropriation Bill earlier this month. Correspondent Sabrina Dean caught up with Free State Agriculture's Jack Armour who attended the meeting in Thaba Nchu. He speaks about c
11:08 (GMT+2) Fri, 13 May 2016
Graan SA het die Departement van Finansies se aangekondiging, dat die tarief op ingevoerde koring van R911,20 per ton verhoog word tot R1 224,31 per ton, verwelkom. Die Departement het ook voorgestel dat die huidige veranderlike invoertarief-formu