NWKV se veebestuursplan vir Maart-maand

11:13 (GMT+2) Wed, 15 Mar 2017

Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers praat oor wat veeboere te doen staan in Maart-maand.

Louis fokus op die ooie wat laat dragtig is, m.a.w. die ooie wat in Oktober en November verlede jaar gepaar is, en ook op die ooie wat tans droog is en binnekort gepaar gaan word.




Podcasts

MORE POSTS