Goeie rambestuur krities vir winsgewendheid - NWKV

10:55 (GMT+2) Tue, 28 Feb 2017

Ramme verteenwoordig 'n groot kapitale uitleg in elke kudde.

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers moontlik verwek, wat beteken dat goeie rambestuur 'n faktor is wat baie tot die

winsgewendheid van die boerdery bydra.

Juan Venter, die Nasionale Wolkwekers se Produksie Adviseur op Middelburg in die Oos-Kaap vertel meer.




Podcasts

MORE POSTS