AGRI FOCUS INTERVIEWS


11:26 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Agri Eastern Cape president, Douglas Stern says the new National Minimum Wage proposal by deputy president Cyril Ramaphosa is “impractical”.This, after Ramaphosa’s recent announcement of the quantum of a National Minimum Wage being
11:20 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Die uitbraak van kommandowurms in Suid Afrika is op almal se lippe, en Deon Blume het met Graan SA se landbou-ekonoom, Dr Dirk Strydomoor dié pes gesels.Agri SA sê volgens 'n mediaverklaring van die Departement van Landbou, Bosbou e
11:12 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Deon Blume gesels met die Uitvoerende Hoof van die Melk Produsente Organisasie, Dr. Chris van Dijk oor hoe die suiwelbedryf daar uitsien, nadat sommige dele van die land insluitend die Oos-Kaap reën ontvang het, maar terselfetyd gaan groot dele
11:07 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers praat oor wat veeboere te doen staan in Februarie-maand.'n Volledige vee-bestuursplan en ander wenke is op hulle webblad beskikbaar - www.nwga.co.za
11:03 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Die ekonoom, Dawie Roodt, gesels oor die voortslepende kwessie van die stort van hoender, veral deur die Europese Unie, in Suid Afrika.Roodt meen eerder as om invoer, wat die plaaslike hoenderprodusent onder geweldige druk plaas, te probeer hokslaan,
11:25 (GMT+2) Wed, 18 Jan 2017
Deon Blume gesels met die uitvoerende hoof van Graan SA, Jannie de  Villiers, oor die huidige toestande in dié sektor.Hy sê dinge lyk baie beter vanjaar, en indien goeie reën deur die middel-somer periode voortduur, behoort die
09:51 (GMT+2) Tue, 20 Dec 2016
Correspondent Sabrina Dean, speaks to Agbiz CEO, Dr. John Purchase, about the agricultural business chambers’ outlook for the year ahead.Purchase says there are numerous issues playing into the outlook.He says there is quite a bit of optimism i
09:20 (GMT+2) Tue, 20 Dec 2016
The Director of Commodities at the Johannesburg Stock Exchange, Chris Sturgess, speaks about discussions currently underway around the possible introduction of a milk futures contract.He says they have already engaged with numerous dairy industry rol
09:12 (GMT+2) Tue, 20 Dec 2016
Verwarring heers in die Namibiese en Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf, nadat vroeër uit Namibië berig is dat die toets vir bees-tuberkulose, wat deel vorm van die regulasies om speenkalwers uit Namibië na Suid-Afrika in te voer, afgeska
09:06 (GMT+2) Tue, 20 Dec 2016
 Dr Louis du Pisani - Bestuurder: Produksieadvies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers bespreek hul veebestuursaksies vir Desember en Januarie.'n Volledige bestuursprogram is op hul webwerf beskikbaar - besoek www.nwga.co.za