AGRI FOCUS INTERVIEWS


11:55 (GMT+2) Wed, 22 Feb 2017
Adjunk-President, Cyril Ramaphosa het in Februarie-maand 'n aankondiging gemaak oor die lang verwagte nasionale minimum loon.Hy het aangedui dat dit na twee jaar van onderhandelinge volg wat op verskeie vlakke plaasgevind het.Die nuwe verhoogde
11:48 (GMT+2) Wed, 22 Feb 2017
Agriculture stakeholders have expressed hugely mixed opinions, following President Jacob Zuma’s State of the Nation Address on February.Zuma did emphasise that agriculture was one of the strategic focus areas for government’s Nine Point P
11:44 (GMT+2) Wed, 22 Feb 2017
The Red Meat Industry is seeking input ahead of an industry workshop which will be held in March.A red meat industry workshop held during the 2016 Aldam Stockman School established broad consensus amongst participants in the meat value chain that the
12:08 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Die Besturende Direkteur van die Sondagsrivier Sitrusmaatskappy (SRCC), Hannes de Waal praat oor die afgelope seisoen, en hy gee ook 'n vooruitskouing vir dié bedryf vir 2017.
11:53 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Deon Blume het begin Februarie met die Landboubestuurder by Sigorei Suid Afrika, Loddie Greyling gesels oor die afgelope produksieseisoen, en wou by hom weet hoe dinge tans daar uitsien, ook met die oog op die jaar wat voorlê.
11:26 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Agri Eastern Cape president, Douglas Stern says the new National Minimum Wage proposal by deputy president Cyril Ramaphosa is “impractical”.This, after Ramaphosa’s recent announcement of the quantum of a National Minimum Wage being
11:20 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Die uitbraak van kommandowurms in Suid Afrika is op almal se lippe, en Deon Blume het met Graan SA se landbou-ekonoom, Dr Dirk Strydomoor dié pes gesels.Agri SA sê volgens 'n mediaverklaring van die Departement van Landbou, Bosbou e
11:12 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Deon Blume gesels met die Uitvoerende Hoof van die Melk Produsente Organisasie, Dr. Chris van Dijk oor hoe die suiwelbedryf daar uitsien, nadat sommige dele van die land insluitend die Oos-Kaap reën ontvang het, maar terselfetyd gaan groot dele
11:07 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Dr Louis du Pisani, bestuurder van Produksie Advies en Ontwikkeling by die Nasionale Wolkwekers praat oor wat veeboere te doen staan in Februarie-maand.'n Volledige vee-bestuursplan en ander wenke is op hulle webblad beskikbaar - www.nwga.co.za
11:03 (GMT+2) Fri, 10 Feb 2017
Die ekonoom, Dawie Roodt, gesels oor die voortslepende kwessie van die stort van hoender, veral deur die Europese Unie, in Suid Afrika.Roodt meen eerder as om invoer, wat die plaaslike hoenderprodusent onder geweldige druk plaas, te probeer hokslaan,